Friday, 9 March 2012

Sondag Diens - 9 Maart 2012

Hi julle hierdie week was so vol van God se genade, en die week is nog nie verby nie. Die Here is regtig goed vir ons en dis net 'n plesier om Hom alleen al die Lof, Eer en Aanbidding te gee!

Kom geniet Sondag oggend se diens met ons en hoor wat die Here met jou wil deel.

Die Tema van Sondag is......... VAN MY IS GESKRYWE!!!!

2 Kon 22:2B.....En nie regs of links afgewyk nie.

Lekker dag en geniet die res van die naweek en sien julle almal Sondag oggend!

No comments:

Post a Comment