Tema: Stilhou-plekke van mense langs die weg van Transformasie
Skriflesing: Matt. 22: 1 – 14
Plek 1: Onkunde oor die bestaan van sonde
Mensdom met geboorte onkundig t.o.v sonde. Na kleuterskool fase sal daar ‘n 1% onkundigheid wees t.o.v die bestaan v sonde m.a.w 99% van mense verstaan waaroor sonde gaan.
Plek 2: Onverskilligheid teenoor sonde
‘ n Traak-my-nie-agtige houding ontstaan by die mens oor die hantering van sonde. Daar is ‘n intellektuele bewustheid = hulle gee nie om oor sonde nie – 16%.
Plek 3: Besorg oor die effek van persoonlike sonde
Vrae soos “wat as” word gevra. “Wat as” my Christen vriende reg is, as daar ‘n God is, as daar ‘n hel is, as daar ‘n hemel is. Hulle begin ondersoek in stel na die effek van sonde en raak betrokke by ‘n Christelike kerk – 39% van mense hou hier stil.
Plek 4: Belydenis van sonde en aanneem van Jesus Christus as Saligmaker
Sommige mense glo dat dit beste plek is, om nou hulle hart vir die Here te gee, vir sommiges is dit ‘n “once saved always saved” effek. Ek het die gebed gebid, ek het die gawe ontvang, maar hulle verstaan nie die aanspreeklikheid as kind van God nie. Die meeste Christene sien dit as die beste terwyl dit net die begin is van hulle geestelike reis – 9% van mense is hier.
Plek 5: Verbintenis teenoor geloofsaktiwiteite
Nou volg hulle ‘n lewe van persoonlike ontwikkeling, stiltetyd, Bybel lees, selgroepbywoning ens, help die “nuwe Christene” om sy plek in die liggaam te vind – 24% van die mense bevind hulle hier.
Plek 6: Tyd van geestelike onvergenoegdheid
Na jare van geestelike betrokkenheid verval baie mense in ‘n geestelike koma. Hulle geloof bestaan uit die nakom van sekere rituele, roetines, reels, verhoudings en verantwoordelikhede, en sonder dat hulle agterkom het hulle geestelike doelwitte ‘n plato bereik waarin daar nie nuwe geloofsuitdagings is nie. Hulle het ‘n begeerte na meer in die Here en vra dat die Here hulle lewe verdiep en verander – 6%.
Plek 7: Ervaar persoonlike gebrokenheid
Belydenis sonder gebrokenheid sal nie ‘n geestelike verdieping teweeg bring nie. Opregte gebrokenheid = Goddelike afhanklikheid Hierdie fase is waar ons, ons gees in lyn bring met God se gees d.m.v opregte berou, realistiese selfevaluering, gehoorsame luister en praat met die Here – 3% van die mense is hier.
Tema: Stilhou-plekke van mense langs die weg van Transformasie
Skriflesing: Joh. 15: 1 – 11
Plek 8: Kies om oor te gee en jouself ten volle te onderwerp: radikale afhanklikheid – 1%
Dis ‘n tyd van “in-your-face” konfrontasie – wat ons voorberei vir die transformasie wat die Here in gedagte het. Die Here wil nie hê dat ons gebroke moet bly nie. By hierdie plek kom mens tot die besef wat is totale oorgawe, totale onderwerping en totale afhanklikheid is. Om tot volwassenheid te kom, laat ons toe dat die Here ons lewe her-vorm en nuut maak (PW/Pierrè/Ebert). Stiltetyd is op hierdie plek ‘n absolute noodsaaklikheid, om ons te weerhou van die “distractions” van die wêreld. Dit begin ‘n daaglikse proses in ons lewe, om onsself bewustelike te vernuwe t.o.v ons “commitment” teenoor die Here. Dit veroorsaak ‘n konstante altyd teenwoordige Gods-bewustheid, wat ons emosies, gedagte en dade verander. Ons is verbind daartoe om die wêreld deur God se oë te sien, en op te tree soos ons dink Hy sou optree. Ons verneder onsself voor die Here.
Plek 9: Geniet ‘n ongekende intimiteit en liefde met en vir die Here = 0.5%
Om die punt te bereik, word alles getransformeer. Die gelowige beleef vlakke van vreugde, vrede en wysheid, wat vroeër ongekend was. Om elke oggend wakker te word, is ewe skierlik baie meer bevredigend.
Plek 10: Ondervind ‘n ongekende “omgee” en liefde vir mense = 0.5%
Deel die vreugde en hartseer wat die Here ervaar.
Ons kom dus tot die dramtiese gevolgtrekking dat meeste van die mense wat saligheid deelagtig geword het, sal heel waarskynlik nooit die gebrokenheid oor sonde wat vergewe is ervaar nie. Nadat mense tot bekering gekom het – is daar bitter min om te wys van die vrug wat gedra moet word. 1 uit 10 volwassenis wat die Here ontmoet het, maak ‘n radikale verandering in hulle geestelike roetines en “commitments.
This comment has been removed by the author.
ReplyDeleteSELGROEPLESING
ReplyDeleteTema: Stilhou-plekke van mense langs die weg van Transformasie
Skriflesing: Matt. 22: 1 – 14
Plek 1: Onkunde oor die bestaan van sonde
Mensdom met geboorte onkundig t.o.v sonde.
Na kleuterskool fase sal daar ‘n 1% onkundigheid wees t.o.v die bestaan v sonde m.a.w 99% van mense verstaan waaroor sonde gaan.
Plek 2: Onverskilligheid teenoor sonde
‘ n Traak-my-nie-agtige houding ontstaan by die mens oor die hantering van sonde.
Daar is ‘n intellektuele bewustheid = hulle gee nie om oor sonde nie – 16%.
Plek 3: Besorg oor die effek van persoonlike sonde
Vrae soos “wat as” word gevra. “Wat as” my Christen vriende reg is, as daar ‘n God is, as daar ‘n hel is, as daar ‘n hemel is.
Hulle begin ondersoek in stel na die effek van sonde en raak betrokke by ‘n Christelike kerk – 39% van mense hou hier stil.
Plek 4: Belydenis van sonde en aanneem van Jesus Christus as Saligmaker
Sommige mense glo dat dit beste plek is, om nou hulle hart vir die Here te gee, vir sommiges is dit ‘n “once saved always saved” effek. Ek het die gebed gebid, ek het die gawe ontvang, maar hulle verstaan nie die aanspreeklikheid as kind van God nie.
Die meeste Christene sien dit as die beste terwyl dit net die begin is van hulle geestelike reis – 9% van mense is hier.
Plek 5: Verbintenis teenoor geloofsaktiwiteite
Nou volg hulle ‘n lewe van persoonlike ontwikkeling, stiltetyd, Bybel lees, selgroepbywoning ens, help die “nuwe Christene” om sy plek in die liggaam te vind – 24% van die mense bevind hulle hier.
Plek 6: Tyd van geestelike onvergenoegdheid
Na jare van geestelike betrokkenheid verval baie mense in ‘n geestelike koma.
Hulle geloof bestaan uit die nakom van sekere rituele, roetines, reels, verhoudings en verantwoordelikhede, en sonder dat hulle agterkom het hulle geestelike doelwitte ‘n plato bereik waarin daar nie nuwe geloofsuitdagings is nie. Hulle het ‘n begeerte na meer in die Here en vra dat die Here hulle lewe verdiep en verander – 6%.
Plek 7: Ervaar persoonlike gebrokenheid
Belydenis sonder gebrokenheid sal nie ‘n geestelike verdieping teweeg bring nie.
Opregte gebrokenheid = Goddelike afhanklikheid
Hierdie fase is waar ons, ons gees in lyn bring met God se gees d.m.v opregte berou, realistiese selfevaluering, gehoorsame luister en praat met die Here – 3% van die mense is hier.
SELGROEPLESING:
ReplyDeleteTema: Stilhou-plekke van mense langs die weg van Transformasie
Skriflesing: Joh. 15: 1 – 11
Plek 8: Kies om oor te gee en jouself ten volle te onderwerp: radikale afhanklikheid – 1%
Dis ‘n tyd van “in-your-face” konfrontasie – wat ons voorberei vir die transformasie wat die Here in gedagte het.
Die Here wil nie hê dat ons gebroke moet bly nie.
By hierdie plek kom mens tot die besef wat is totale oorgawe, totale onderwerping en totale afhanklikheid is.
Om tot volwassenheid te kom, laat ons toe dat die Here ons lewe her-vorm en nuut maak (PW/Pierrè/Ebert).
Stiltetyd is op hierdie plek ‘n absolute noodsaaklikheid, om ons te weerhou van die “distractions” van die wêreld.
Dit begin ‘n daaglikse proses in ons lewe, om onsself bewustelike te vernuwe t.o.v ons “commitment” teenoor die Here.
Dit veroorsaak ‘n konstante altyd teenwoordige Gods-bewustheid, wat ons emosies, gedagte en dade verander.
Ons is verbind daartoe om die wêreld deur God se oë te sien, en op te tree soos ons dink Hy sou optree.
Ons verneder onsself voor die Here.
Plek 9: Geniet ‘n ongekende intimiteit en liefde met en vir die Here = 0.5%
Om die punt te bereik, word alles getransformeer.
Die gelowige beleef vlakke van vreugde, vrede en wysheid, wat vroeër ongekend was.
Om elke oggend wakker te word, is ewe skierlik baie meer bevredigend.
Plek 10: Ondervind ‘n ongekende “omgee” en liefde vir mense = 0.5%
Deel die vreugde en hartseer wat die Here ervaar.
Ons kom dus tot die dramtiese gevolgtrekking dat meeste van die mense wat saligheid deelagtig geword het, sal heel waarskynlik nooit die gebrokenheid oor sonde wat vergewe is ervaar nie.
Nadat mense tot bekering gekom het – is daar bitter min om te wys van die vrug wat gedra moet word.
1 uit 10 volwassenis wat die Here ontmoet het, maak ‘n radikale verandering in hulle geestelike roetines en “commitments.