Blond het nooit kerk toe gegaan nie. Op `n dag sien die pastoor sy woon die oggend diens by. Daarna is sy soggens en saans, met bidure en bybelstudie in die kerk. Na drie maande vra die pastoor eindelik vir haar: "Na al die jare wat jy nooit kerk toe gegaan het nie, kan jy nou nie genoeg kry nie?" Sy antwoord: "Dis die nuwe motor van my pastoor . Die verkoopsman het gese as ek een diens mis, verval my waarborg."
No comments:
Post a Comment