Welkom by V.E.K Kruisgenerasie Witrivier
U is baie beslis vir my en ons gemeente belangrik - 'n Gemeente waar mense soos u aanbid, vir my is u spesiaal en my hart is die bediening, opleiding en toerusting van elke inividu.
Daarom is dit een van ons fokuspunte in die gemeente om mense werklik te help tot volle geestelike volwassenheid.
Veranderde lewens tot Sy eer, is my passie - Saam is ons Beter.
Uit die hart van PW
Welcome to Full Gospel Church, Cross Generation White River
The road we have traveled are saturated by die grace of God.
My heart is that every person must be "stretched" beyond their own expectation, and in doing that live a life full of adventure, fun and above all - a life worth offering to God.
From the heart of Marelize
.jpg)
No comments:
Post a Comment