Friday, 5 April 2013
Thursday, 4 April 2013
Wednesday, 3 April 2013
LAG `N SLAG
Na die diens een Sondag vra die middeljarige Sannie haar man: "Lyk dit nie vir jou ook of daai Smit-meisie haar hare kleur nie?" " Ek het haar nie eers raakgesien nie," antwoord haar man. "En daai rok wat Lettie Steyn aangehad het," gaan Sannie voort. "Moenie se jy het gedink dis geskikte drag vir `n 40 jarige ma van ses nie?" "Ek is bevrees, ek het dit ook nie opgemerk nie," antwoord haar man weer. "Hmf! snork Sannie verontwaardig. "Dit help ook veel jy gaan kerk toe!"
Friday, 2 November 2012
Thursday, 1 November 2012
Subscribe to:
Posts (Atom)